|
|
|
|
|
DiensteOns lewer finansiële dienste na 'n wye spektrum van besighede maar spesialiseer op die SMME mark. Ons strewe daarna om finansiële dienste bekostigbaar te maak vir selfs die kleinste intree besigheid en het 'n besigheids model ontwerp wat sal help om die doel te bereik. Na konsultasie met 'n toekomstige kliënt ten opsigte van die funksies wat hy/sy wil hê ons moet uitvoer, sal ons hom/haar verskaf met 'n alles ingesluite kwotasie. As aanvaar word, word 'n kontrak binne getree en ons voorsien ons dienste op 'n maandelikse basis vir 'n vaste maandelikse fooi. Aan die ander hand kwoteer ons glad nie op statutêre oudits nie.
|
||