Registration Numbers: SAICA 00191641 IRBA ME616273 Tax Practitioner PR-1BF27B7 FSB Compliance Officer C01137

Tuisblad

Luminarium Geoktrooieerde Rekenmeesters welkom u by ons webtuiste.

As 'n toekomstige kliënt kan ons u van 'n professionele, persoonlike en bekostigbare diens verseker.

Om hierdie hoë vlak diens te bereik, het elke personeellid sy/haar eie e-pos adres om jou interaksie met die relevante persoon makliker te maak en sodoende die reaksie tyd te verminder en beter effektiwiteit te verseker.

Op u versoek, sal ons graag u voorsien met 'n aanbieding van ons dienste.

 

Lid Registrasie Nommers:

SAIGR: 00191641
ORRO: ME616273
Belastings Praktisyn: PR-1BF27B7
FSB Nakomingsbeampte: C01137